Erik Erikson

Erik Erikson
Geboortenaam Erik Homburger Erikson
Gebore 15 Junie 1902
Frankfurt am Main, Duitse Keiserryk
Oorlede 12 Mei 1994 (op 91)
Harwich, Massachusetts
Burgerskap Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitsland
Vakgebied Ontwikkelingsielkunde
Instelling(s) Yale
Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Universiteit van Pittsburgh
Harvard- Mediese Skool
Bekend vir Teorie oor sosiale ontwikkeling
Invloed op Sigmund Freud, Anna Freud

Erik Homburger Erikson (15 Junie 1902 - 12 Mei 1994) was 'n Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige bekend vir sy teorie oor die sosiale ontwikkeling van die mens en as skepper van die uitdrukking "identiteitskrisis".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search